kariokebar homepage
KARAOKE   ARTIST A-Z  SONG A-Z  DECADES  MIDI   GAMES   NEWS  THEMES   LEGENDS   HOT ARTISTS  

   


    DIE ANTWOORD

    $O$ 2009 ©

    Wie Maak Die Jol Vol

    In a society where power and wealth are inaccessable to most of its citizens it becomes infinitely easier to seek these things on the wrong side of the law


    Wie maak die jol vol?
    Die Mutant maak die jol vol
    Wie maak die jol vol?
    Die Mutant maak die jol vol

    Gooi Isaac, gooi, gooi, gooi Isaac
    Gooi, gooi, gooi Isaac
    Gooi, gooi, gooi Isaac
    Gooi, gooi


    Awe! Hier's ek weer van die Lentegeur
    Want ek wys jou ek's betere gebou die keer
    .. 's dieper in die mou die keer
    En die beat slat jy nog meer flou die keer
    Wat nou die keer se jy ek was te rou die keer
    Moan jy weer te se ek slat jou boude seer
    Moan jy weet, jy kan net klou en keer
    We flow from here to binne in Pretoria
    We buy and sell by mense wat jou blind vertel
    Blimey hell, haai my pel's a rhyming well
    Taai so slym en gel, wat kyn a geld
    .. ja well
    Simon says ek moet jou blind vertel

    Naaiers net naaiers soos julle wat naai is is naai het
    Dis julle naaiers wat hom naai met naaiers wat is wat dit is
    Naaiers is jas en daai was naaier wat jas is wat kwaai is
    Want daai is net naaiers soos julle is naaiers soos julle


    Wie maak die jol vol?
    Knoffel maak die jol vol
    Wie maak die jol vol?
    Knoffel maak die jol vol

    Gooi Knoffel, gooi, gooi, gooi Knoffel
    Gooi, gooi, gooi Knoffel
    Gooi, gooi, gooi Knoffel
    Gooi, gooi


    Mamma mia, asta la vista, jika ma jika, .., ons het geskreeu vir Madiba
    Ariba Ariba!
    Sim sima ek is koekoe ga ga goo goo oor my boegoe en uhuru sonder voodoo doedoe baba, hahahaha
    .. nog lava jy brand die ganja tot tanza (??)
    Dada jou one papa jou my .. brand soos atchar
    Ek wil net rap met my lek bek op jou back track
    Op jou marks, get set, mic check op jou plek is Hi-Tek
    Hola respek tolla maradolla jy moet skills het soos maradona en costra nostra
    ..
    Binne buite die kuier is medisyne vir sulke pyne
    Die wildetuine het flava, jy kan ons uittest met rain .. op die Cape Flats
    Jy's gebles


    Wie maak die jol vol?
    Jaakie maak die jol vol
    Wie maak die jol vol?
    Jakie maak die jol vol

    Gooi Jaakie, gooi, gooi, gooi Jaakie
    Gooi, gooi, gooi Jaakie
    Gooi, gooi, gooi Jaakie
    Gooi, gooi


    Ek is Jaak Paarl en ek is so gebou omdat ek sterk is
    Ek het daar ge.. rond onthou omdat ek lui vir werk is
    Ek praat myself nou in 'n koma
    Laat jou droom ja van jou voorblad oordat oorvat in jou oor krap
    Die gehoor klap

    Picture nou die Ninja gou hy kopskiet jou so potpienkblou
    Sy fokking shows laat moffies flou
    Want moffies wou hom op die klou pot
    Wie maak die jol vol party roll call
    Jaakie, Knoffel, Scally, Isaac, Ninja
    What's up julle maatjies?
    Alle bobbejaantjies klap julle handjies


    Wie maak die jol vol?
    Ninja maak die jol vol
    Wie maak die jol vol?
    Ninja maak die jol vol

    Gooi Ninja, gooi, gooi, gooi Ninja
    Gooi, gooi, gooi Ninja
    Gooi, gooi, gooi Ninja
    Gooi, gooi


    Hello mense, quick put your hands up
    die moederfokken Ninja's keeping it gangsta (hoss)
    Kid pull your pants up, I'm 27, 8, wait 26, vriendelik?
    No man I'm joking I'm 44
    Do a lot of yoga, meditate, smoke blunts, levitate
    Rook tik, maak die hele fokken huis skoon chop-chop
    Praat 'n klomp kak soos 'n vrotkop
    Liar, liar damn you naaier
    Make you do a dance, set your pants on fire
    Woof woof Ninja's getting no fire
    My piel is so lank as 'n telephone wire

    Haha, silly man you funny
    Bambam gimme some punani
    White punani
    Coloured punani
    Any punani .. punani


    Wie maak die jol vol?
    Scally maak die jol vol
    Wie maak die jol vol?
    Scally maak die jol vol

    Gooi Scally, gooi, gooi, gooi Scally
    Gooi, gooi, gooi Scally
    Gooi, gooi, gooi Scally
    Gooi, gooi


    Ja naai volop 'n laai binne in 'n pyl binne in 'n laai
    Gaan 'n plan beraad met 'n hand grenaat
    En 'n gun vanaand om almal aan te rant
    'n Wilde fokken ou ja
    Bars jou kop met 'n pik en 'n ou graaf
    Binne bek gevaarlik beter hardloop
    Of ek attack you dadelik
    Don(?) dada, oh jirre, gif van 'n pofadder
    Rap .. op die track malle
    So fok julle tik medisyne
    Vreet malpille
    Ek misbruik diere vir my plesiere
    Kom in 'n storm en norm
    Skok jou met donderweer tot daar skuim in jou bek vorm

    Ja dis hoss,
    Ek is lief vir my spiere
    Ek dink nie my ma is nog trots op my nie
    Rosyntjies, piesangs is my resep
    Ek het fokkol geld hie' my bru
    Ek is lief vir Wielie Walie
    Wil jy 'n MC is en daai fok los die kak gedagte
    Maar ... kan voetsek

    2009 ©


Previous | Main

ARTIST DIRECTORY


# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

SONG DIRECTORY


# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z



The Karaoke Channel Generic Logo 125 x 125

Cashforlaptops.com Banner
 
DIE ANTWOORD Wie Maak Die Jol Vol lyrics 44799