kariokebar homepage
KARAOKE   ARTIST A-Z  SONG A-Z  DECADES  MIDI   GAMES   NEWS  THEMES   LEGENDS   HOT ARTISTS  

   


    DIE ANTWOORD

    $O$ 2009 ©

    Super Evil

    Ons is fokken mal
    Kom ons slag 'n koei
    Hang hom onderstebo
    Nou gaan hy lekker bloei
    Okay mannetjie, tyd vir jou les
    Yo jissis vrou, waar's die fokken mes?

    (hier so!!)

    Fokkit
    Yes Yes Yes
    Eugene terror met die 666
    My moer my vrou flow is rou
    Reimpies, skop en donner
    Maak gou pappie
    Ons is fokken honger

    Hou jou bek jou klein frek
    Waar is jou respek?
    Haal jou vinger uit jou hol
    Waar's my fokken zol?
    Jissis - klein Frikkie, neus vol snot

    (God asseblief - gooi weg daai vrot rot)

    Hierso's 'n spliff Pappie
    Hierdie goed skop
    Kyk die vol maan!
    Hierdie kak is aan die gang

    Almal!!
    Eugene Terror!!!
    Dis my fokken naam
    Put your hands together
    Kom ons bid saam

    Super Evil, I am your enemy
    Super Evil, I am your enemy

    Klein kappie, kaftan
    Wat's aan die gang?
    Spliff in my hand
    Bokkie aan die kant
    Groot dagga blaar op my voorkop YO
    (Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou)

    Ons is fokken rou
    Ons is fokken nou
    Ons is fokken hier
    Waar's die fokken bier
    Kom nou seun, eet daardie been
    Nee dankie pa
    Ek's 'n vegetarien

    Jy's 'n fokken poes
    Kyk jou fokken hemp
    Wat staan daar, ANC?
    Is jy getik in jou kop?
    Ons is die AWB

    Boerewors, shambok, wys met die vleis
    Rotgif in my spliff
    Kaftan wit
    As ons satan gaan aanbid


    Raah, kykie wille bulletjie
    Ma, ek voellie lekke nie
    Hierso, vat 'n pilletjie

    Super Evil, I am your enemy
    Super Evil, I am your enemy

    Antibiotika is lekker
    Dit laat my beter voel
    Aaaah - nou voel ek lekker!
    Vat 'n sluk van my black alien juice
    Ek vat 'n fokken sluk
    Then I transform
    Ons skud op die dansvloer
    Get your arse warm

    Die Beste
    Vetse
    Moederfokken Zefste
    Suid Afrikanse rap-rave master
    Ninja's on attack, aah
    Check ons funny rapper
    Fokken alien soos Wikus van der Merwe
    Geen fokken skaam
    Baby, I'm on..
    the microphone with a black alien arm
    Fuck up your brain soos 'n ill kop stamp
    Fok!
    Like my fuckin name was Neil Blomkamp

    Super Evil, I am your enemy
    Super Evil, I am your enemy

    Ninja -aka killer prawn
    Yo-landi Visser - aka fok julle naaiers,
    You know who you are
    Jou ma se poes in 'n vispaste jar


    "Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie.
    Wat moet die mense van ons dink?"

    "Man, hulle kan dink net wat hulle wil.
    Ek gee okkie eers om nie."

    2009 ©


Previous | Main

ARTIST DIRECTORY


# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

SONG DIRECTORY


# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z



The Karaoke Channel Generic Logo 125 x 125

Cashforlaptops.com Banner
 
DIE ANTWOORD Super Evil lyrics 44808