kariokebar homepage
KARAOKE   ARTIST A-Z  SONG A-Z  DECADES  MIDI   GAMES   NEWS  THEMES   LEGENDS   HOT ARTISTS  

   


    DIE ANTWOORD

    $O$ 2009 ©

    Doos Dronk

    Jack Parow? Daar's die man nou!
    Party, party, party, party...!
    hosh ja! Here maar ek's in my poes in.
    Dude ek's moerefokken wasted.
    Hello hoe lyk dit, ek en jy naked?

    Kyk hier kyk hier
    Fok jou, kom ons gaan koop 'n vokken dop gou
    Kom baby score my die Witblitz
    Sit terug, vat 'n fokken sluk van die Klipdrift.
    Ah shut up you fuckin bastard
    Don't fuck around with the drunken master
    Kyk hier jy jou ma se poena
    Don't want gehelp van my kopseer

    Heppa!
    Kyk jy na my, ek is in rapper!
    Ons party nou mos nou lekker!

    La-di da-di
    Party, party, party, party!


    Doosdronk,
    stomp rond skop my hond
    Poes jou in the mond
    En val op die grond

    Doosdronk,
    God, waar is my hond?
    Le in my kots en
    Vrot in die tronk

    Party, party, party, party, party, party, party...
    Party, party, party, party, party, party, party...

    Waar's die papsak?
    Jissis ek's heeltemal fucked up

    Score daai fokken dubbel poes my vrou en coke
    Jis ek dig die liedjie
    Kom ons gooi 'n bietjie breekdans
    Kyk hie my piel doen so 'n beweging
    Look at this...

    Ek soek 'n pis.
    Gaan piss in die hoek
    Oh fok, ek dink ek't gepis in my broek

    Gee vir my 'n fokking ding, waar is die shooter
    Los it!
    Don't be a party pooper
    Blaas die hooter...

    Ons se nou baie dankie, vir die drankie!
    Wat sal ons doen sonder 'n drankie
    Bokkies, boerewors en rugby?

    Don't worry be happy happy.
    happy, happy, happy, happy...



    Party, party, party, party, party, party, party...
    Party, party, party, party, party, party, party...

    Waar's die sleutels? Fok it ons...
    Ek weet nie, look in your pocket
    Jy'd dit gehad
    Fok jou!
    God vrou ek poes daai bek van jou potblou

    Fok jou! Hond... you vuil fokken hond!
    Wie's jy? Niks! Jy's niks...

    ag kom aan ouens losit, fokit, dropit
    kom ons sit nog 'n dop in

    You fokken bitch!
    ooh vok

    Dis de polisie, meneer staan weg van die meisie
    Kyk weer jy's a fokken siesieman
    Ag kak, fok of polisiekar!



    Help om di blanks in te vul of reg te maak

    2009 ©


Previous | Main

ARTIST DIRECTORY


# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

SONG DIRECTORY


# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z



The Karaoke Channel Generic Logo 125 x 125

Cashforlaptops.com Banner
 
DIE ANTWOORD Doos Dronk lyrics 44809